Geverifieerde Resensie
Amanzimtoti
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Amanzimtoti bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 457 resensies.
"Die swembad op voorstrand was buite werking. Hul kon hul bouwerke voor die vakansietyd gedoen het. Geen beplanning."
"Strand is skoon en kon lekker swem, was daarna na Uvongu en moes 25 km ry so vuil was die strande daar."
"Amanzimtoti was nog altyd ons gunsteling, maar strate is vuil en die sluip slapers is hopeloos te veel en lastig."
"The area is nice and quiet and the beach was a pleasure to be at as was not overcrowded."
"Stil en rustig, veral buite seisoen. Genoeg winkels. Heerlike strand. Genoeg eetplekke."