Geverifieerde Resensie
Centurion
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Centurion bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 92 resensies.
Centurion Golf Estate, Centurion
No.2"Ontbyt is goed en diens is wat 'n mens by 'n gholfbaan verwag."
Centurion Golf Estate, Centurion
No.2"I am impressed with the security and the cleanliness. I have no words describing how beautiful the place looks."
"Ek het die buurt besonder skoon gevind en die sypaadjies was oral instandgehou."
"Die plek is baie ver van alles af en is naby die informele nedersetting. Dis glad nie veilig eers om na die naaste Spar te gaan nie. Ek is bitter spyt ek het die plek bespreek. Ons het baie geld op Uber spandeer om iewers te kom, so ek sou eerder nader aan die dorp wou bly vir duurder wat nader is aan als."
"Die verblyf is lekker naby aan Forest Hill City waar ons tot laat aand ge-ysskaats het."
"Aandag kan gegee word aan klein dingetjies soos krane wat nie werk nie. Oor die algemeen is dit ‘n ideale bestemming in die warboel van stadslewe."
"Wij gingen op visite bij vrienden en vanuit Zwartkop ben je snel in Pretroria en Johannesburg."