Geverifieerde Resensie
Die Hoewes
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Die Hoewes bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.2 uit 5 gekry volgens 7 resensies.
"Aandag kan gegee word aan klein dingetjies soos krane wat nie werk nie. Oor die algemeen is dit ‘n ideale bestemming in die warboel van stadslewe."