Geverifieerde Resensie
Escape From Durban
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Escape From Durban bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 4354 resensies.
"The place is excellent with everything but its not 100% clean, please focus on cleaning."
"Nee dit is skoon en gerieflik met winkels en benodigdhede in redelike afstande."
"Umhlanga is 'n lekker dorp. Baie restaurante en aktiwiteite om te geniet. Dorp self is netjies. Strande is vuil en stink na riool en nie geskik vir swem nie."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Sea La Vie - Southport"Lekker rustig en baie stil. Het dit ge-like, sal enige tyd weer gaan."
"Baie mooi, alles bymekaar, mense baie gasvry en strande skoon en maklik bekombaar. Die dorp is mooi skoon. As julle nog nooit in Uvongo was mis jul baie. Dit was heerlik."
Southbroom, Ontsnap Uit Durban
San Lameer Villa 2506"Die netjieste plek aan die hele Natalse Suidkus."
Port Edward, Ontsnap Uit Durban
Eden Wilds 88"Lekker swemstrand, vriendelike mense en rustig net soos jy jou vakansie verkies."
"St. Lucia is 'n pragtige plek met vriendelikheid en die mooiste natuur, die apies is te kostelik en kom besoek 'n mens vroeg in die oggend, vir seker een van die top vakansiebestemmings."
"Daar is hewige skade aan die area na die vloede. Baie konstruksie werk aan die gang om te herstel en reg te wees vir die Desember vakansie. Die riool probleem sal hopelik opgelos wees dan sodat mense weer kan swem."
Port Shepstone, Ontsnap Uit Durban
Anchors Rest"Annerly beach was so close. Enjoyed the drafts at Captain's Anchor and lovely long walks both ways along the beach."