Verified Reviews
Escape From Johannesburg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Escape From Johannesburg
Rated 4.2 out of 5 based on 5363 reviews.
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
Butlers Crown Guest House"Rede vir ons besoek aan Wilkoppies is dat ons voorheen in Klerksdorp gebly het en by vriende gaan kuier het."
Dinokeng, Escape From Johannesburg
Sunset Bush Camp"Dit is baie lekker om die Groot 5 so naby aan Johannesburg en Pretoria te hê. Daar is genoeg verblyfopsies om elke smaak en sak te pas. Ideale plek vir 'n naweekwegbreek in die bos."
Waterkloof Glen, Escape From Johannesburg
The Aviary"Beste waarde vir geld, regtigwaar die moeite werd. Baie lekker plek om te bly."
Schoemansville, Escape From Johannesburg
Harties Wellness Centre & Accommodation"Heerlik en lekker om by te kuier."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"Heerlike eetplekke en baie winkels om in rond te loop. Maak net seker van die toemaak tye. Saterdae is dit 4 uur en Sondae is dit 2 uur. "
Kosmos, Escape From Johannesburg
Hartbeespoortdam Lodge"So baie plekkies in die omgewing om te besoek. "
Parys, Escape From Johannesburg
Doringbos Lodge"1ste besoek aan Parys en dit was ongelooflik! Soveel om te ontdek, doen en natuurlik koop. Parys is my nuwe ontspanplek."
Van der Hoff Park, Escape From Johannesburg
Sunset Manor Guest House"Stil en maklik bereikbaar van die hoofweg af."
Parys, Escape From Johannesburg
Doringbos Lodge"Sal beslis weer gaan. Die mense van Parys is ongelooflik vriendelik en behulpsaam."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Baie sentraal, baie om te doen."
Wilkoppies, Escape From Johannesburg
The Willow Tree Guesthouse"A laid-back, secure place with lots of lovely restaurants and most importantly close to the pick of Klerksdorp's schools."
Lynnwood, Escape From Johannesburg
Maribelle's Bed & Breakfast"Ek geniet Lynnwood. Dis skoon en die verkeer word goed beheer. Alles voel naby, winkelsentrums, restaurante en oor die algemeen blyk die mense vriendelik te wees."
Panorama, Escape From Johannesburg
Sewende Hemel"Panorama is a nice and central sleepover between Limpopo and Bloemfontein. "
Montana, Escape From Johannesburg
Batter Boys Boutique Hotel"Baie netjies en skoon, sal my verseker weer sien."
Hartbeespoort, Escape From Johannesburg
Shangrila-Innibos Country Lodge"Pragtige omgewing met baie aktiwiteite om jou mee besig te hou."
Magaliesburg, Escape From Johannesburg
Hornbill Lodge and Legends Restaurant"Fantastiese area met soveel oulike plekkies in die omgewing om te besoek en nie eers ver van beide Pta of Jhb af nie."
Parys, Escape From Johannesburg
Riverbush Lodge"'n Lieflike dorpie met baie antiek- en kunswinkels. "
Rustenburg, Escape From Johannesburg
Umbabala Bush Camp"Baie dinge om te doen waarvaan ek nie geweet het nie. Pragtige natuurlewe en definitief 'n plek om te gaan ontspan en vergeet van die lewe in die stad!"