Geverifieerde Resensie
Faerie Glen
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Faerie Glen bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 23 resensies.
"Faerie Glen word uitstekend deur die inwoners as veilige tuiste bewaar. Van die beste woonbuurt in Pretoria. Naby aan alle belangrike instansies."
"Besoek gerus Blos Cafe vir 'n oornagopsie en heerlike kos en atmosfeer! 10 uit 10 vir hulle."
"We were just passing through Pretoria as we had to visit one of the Embassies. I believe there is quite a lot to see in the area and it could be an interesting place to visit. "