Geverifieerde Resensie
Glen Marais
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Glen Marais bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.8 uit 5 gekry volgens 6 resensies.
"Glen Marais and Aston Manor are always my favourite place, I always choose for relaxation, peace and tranquillity."
"Baie vliegtuig-lawaai oor area as gevolg van lughawe se aanloopbane."
"Lekker naby die Serengeti-gholfbaan en ons het baie veilig gevoel."