Geverifieerde Resensie
Hectorspruit
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hectorspruit bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.4 uit 5 gekry volgens 5 resensies.
"Nie my idee van vakansie, maar ideaal vir oorbly om wildtuin te besoek en die grens oor te gaan na Mosambiek."
"Ons eerste besoek aan Hectorspruit. Mooi natuurlike omgewing met baie landbou-aktiwiteite."
"Die dorp is baie kleiner as waaraan ons gewoond is. Die nodige kruideniersware en brandstof is te kry. Meer as dit het 'n mens nie regtig in die bosveld nodig nie."