Geverifieerde Resensie
Hemel-en-Aarde Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hemel-en-Aarde Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 16 resensies.
"Definitief eerder hemel op aarde! Pragtige deel van ons land, veral as jy rus en vrede soek. Daar is ook heelwat wynplase in die area om te verken."
"Die natuurskoon is asemrowend! Alles is gerieflik geleë. Vir seker 'n plek om weer te besoek!"
"Net die forel visvang was sleg. Niks gevang in die 4 dae, maar dit was by Sumaridge se dam."