Geverifieerde Resensie
Henties Bay
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Henties Bay bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 38 resensies.
"Vriendelike, behulpsame, hardwerkende mense en 'n silwerskoon dorp. Verskeidenheid van winkels en restaurante. Heerlik visgevang - sal graag weer daar vakansie gaan hou."
"Hentiesbaai is lekker rustige kuierplek en dit is die perfekte betemming vir die regte mense."