Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Hogsback

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Hogsback bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 190 resensies.

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Ongelooflik mooi. 'n Werklike unieke dorp in die republiek. "

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Dit is so mooi, 'n mens kan lank wegraak in die omgewing. Dit is 'n pragtige plek enige tyd van die jaar. Die mense is vriendelik, die tyd staan stil, die restaurante se kos is heerlik, en selfs die toevallige verspoelde grondpad die dorpie in wat veronderstel is om toegemaak te wees, was onwetend 'n 4x4-uitdaging sonder weerga."

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Paradys in die kleine!"

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Hogsback is 'n pragtige, unieke, rustige dorpie en die regte plek om te ontspan en jou batterye te herlaai. Die tuine en omgewing is asemrowend mooi en jy voel regtig of jy in 'n sprokieswêreld is. Ons sal beslis weer Hogsback toe gaan vir 'n wegbreek."

Hogsback

Maple Grove Cabin

"'n Belewenis van natuurskoon, watervalle, en plattelandse sjarme."

Hogsback

Laragh-on-Hogsback

"Ons het dit baie ongelukkig getref. Dit het ontsettend baie gereën terwyl ons daar was. Ons kon dus baie dinge nie sien of nie doen nie."

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Ideaal vir avonturiers."

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Herinner aan Graskop!"

Hogsback

Maple Grove Cabin

"Ek was teleurgesteld met Hogsback. Dit het agteruitgegaan van wat ons 9 jaar terug daar was."

Blad
Blad 7 - Wys 181 tot 190

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang