Verified Reviews
Kouga Country
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kouga Country
Rated 4.5 out of 5 based on 226 reviews.
"Baviaanskloof het pragtige natuurskoon. Die ideaal vir die 4x4 beginner. Patensie is 'n baie oulike dorpie."
Marina Martinique, Kouga Country
17 Claptons"Oulike plekkie met goeie ligging en veiligheid en komplekse is ten alle tye skoon en netjies. "
"Dis die gemaklikste, vriendelikste en veiligste dorp. As jy wil rus. Ferreira Town is jou dorp."
Marina Martinique, Kouga Country
Marina Martinique 1152"Well looked after estate, with friendly people."
"Gaan niks op die dorp aan nie. Naby Jeffrey's en St Francis as jy nie akkommodasie daar kan kry nie."
"Patensie se dorpie is redelik klein en bedrywig! Hankey is effe verder, maar die Spar is baie beter ingerig. Die dorpie het 'n paar interessanthede."
"Wavecrest is 'n lekker bestemming met alles in die omgewing wat mens benodig. Die paaie is egter nogal sleg!"
"Wavecrest is central to the beach and reasonably close to shops, petrol station and restaurant."
Marina Martinique, Kouga Country
Marina Martinique 1297"Die omgewing en die kanaal is baie mooi. Permanente inwoners het ons selfs op 'n bootrit geneem op die kanaal en ons kon die mooi huise van 'n ander oog punt kon besigtig."