Geverifieerde Resensie
Kruger National Park South
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kruger National Park South bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 2059 resensies.
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Tora Rona Hornbill"To much traffic and people looking for work."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Impala Lily"Pragtige plek, perfek vir klein kindertjies om te geniet. Die Bos Atlantis is beslis 'n moet."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Oppidraai"Bied die wildtuin van naby en is heerlik ontspannend en beskik oor nodige geriewe vir noodgeval-aankope. Slaghuis goeie kwaliteit vleis!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Visarend's Roep"Marloth kort ’n supermark, soos bv. Spar. Die klein winkels is vreeslik duur, en mens wil nie met groot klomp kos reis nie."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Shawu Bush Cottage"Die dier- en die voëllewe is baie mak en volop. Daarvan is daar 'n groot verskeidenheid."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rhinos Rest"If you are looking for a bushveld breakaway Marloth Park ticks all of the boxes. Rules are in place to maintain the peace and tranquillity and must be adhered to for your benefit and the rest of the community."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
4230 Impala"As die wildtuin vir jou te duur is, gaan gerus tuis iewers in Marlothpark! Ons was al by verskeie plekke wat regtig baie billik is met hul pryse - wat regtig bekostigbaar is. Ons is absoluut mal oor Marlothpark!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"It is an affordable place to stay."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark het diep in ons harte gekruip!"
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Doringpoort: Delagoadoring"Very peaceful and the best moment I liked the most was getting up in the morning with a giraffe only a few meters away from our doorstep."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Chip n Debs"Bly 'n rustige plek, net soms die harde musiek van mense in park."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Buffalo Chalets Marloth Park"Marlothpark word uitstekend bestuur, voel baie veilig daar."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Kruger Kumba Lahlekile Nathi"Ek sal Marlothpark definitief aanbeveel as toeristebestemming. Die atmosfeer is rustig en die omgewing pragtig."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Marloth Wild Fig"Die grondpaaie is uiters swak en plek-plek onrybaar. Die winkel in Marlothpark is ook maar karig toegerus as jy dink hoeveel toeriste van dit gebruik maak."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Walking Tall Private Bush Retreat"Marlothpark moet net hulle water en krag uitsorteer."
Skukuza, Nasionale Krugerwildtuin Suid
SANParks Skukuza Rest Camp"Hyenas loop in nagte in die kamp rond. Versigtig wees en nie alleen beweeg in aande."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rhinos Rest"Die paaie is regtig in 'n ongelooflike slegte toestand teen die draad af."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Rinkhals Athule House"Al baie by Marloth vakansie gehou en dit bly een van die beste waarde-vir-geld-plekke naby die Krugerwildtuin."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Big Tuskers Bush Camp"Aanbeveling vir all natuurliefhebbers."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
My Bushhouse (Bayt AlGhaba)"Net by die winkelsentrum is daar te veel mense wat in die strate rondstaan en werk soek."
Marlothpark, Nasionale Krugerwildtuin Suid
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Stricter rules towards smokers who throw their cigarette butts all over the place. That's a real big concern towards our wildlife. Suggestion: Bins close to viewing points for rubble/cigarette butts."