Verified Reviews
Kruger National Park South
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Kruger National Park South
Rated 4.6 out of 5 based on 2059 reviews.
Marloth Park, Kruger National Park South
Meerkatgat 3341 Seekoei Road"A little piece of heaven on earth - love die bos."
Marloth Park, Kruger National Park South
Flight of the Eagle @ Kruger"Wonderlike bosveld-omgewing so naby aan die Krugerwildtuin."
Marloth Park, Kruger National Park South
Koekoek Guesthouse"Marloth Park is a wonderful holiday destination for relaxation and being one with nature."
"Die Wildtuin sal altyd vir ons spesiaal wees. Nou dat ons 'n bekostigbare plek het wat nie ver van die Wildtuin af is nie, sal ons vir seker meer gereeld gaan kuier. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Big Tuskers Bush Camp"Marlothpark se grondpaaie kan gerus meer aandag kry. Verder geniet ek elke kuier daar werklik baie. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Korhaan Self-Catering Cottage"Lekker plek vir oud en jonk en genoeg om jou besig te hou. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Marlothpark bied baie vir die gaste aan en is ook naby om dagbesoeke in die Krugerwildtuin te gaan doen."
Marloth Park, Kruger National Park South
The Promised Land"Hemel op aarde. Wens net die mense wil nie so vinnig ry in Seekoeistraat. Kinders het ook die supertubes baie geniet by the Bush center."
Skukuza, Kruger National Park South
SANParks Skukuza Rest Camp"The camp just needs small maintenance issues to be attended to. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Marloth Bush Retreat"Het al menigmaal Marlothpark besoek en het al verskeie huise gehuur en dit is vir ons heerlik om Marlothpark toe te gaan en die handewerk van ons skepper naamlik die natuur en die diere, asook die rustigheid in te drink en net weer tot verhaal te kom na die gejaag in die stad."
Marloth Park, Kruger National Park South
Paradise 3844"Marlothpark bly een lekker rustige plek as jy wil ontspan en die natuur wil geniet en ook baie diere om te sien en die oulikste vlakvarke ooit."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons sal beslis weer daarna toe gaan as ons 'n rustige atmosfeer soek en sal lekker as familie saam kan kuier."
Marloth Park, Kruger National Park South
Martys Place"Ek kom al baie lank Marlothpark toe en is altyd lekker om terug te wees."
Marloth Park, Kruger National Park South
Visarend's Roep"Bietjie bekommerd oor die rookbeleid by die restaurante - daar blyk geen te wees nie. Rokers rook waar algemene publiek sit (en kinders) en eienaars doen niks daaromtrent. As dit rook-areas is moet hul mens waarsku en nie kinders daar toelaat."
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Die wild is baie maar ek sou graag vooraf wou weet dat van die paaie in die park nie so mooi vir normale voertuie is nie! Ons was onkant gevang op een of twee van die strate toe ons wild gaan soek/kyk het. Verder is die winkeltjies goed toegerus en is die park mooi skoon. "
Marloth Park, Kruger National Park South
Hornbill's Nest Tree Top chalets"Ons het dit omgewing vreeslik geniet en het baie veilig gevoel. Ek sal so 'n naweek vir enige jong gesin aanbeveel. "
Marloth Park, Kruger National Park South
4230 Impala"Pragtig, veilig, ongerep en rustig. Dis waar jy rus vir jou siel vind."
Marloth Park, Kruger National Park South
Kruger Kurper Villas"The only issue is security. We had security people on the premises around 14:00 on Sunday morning looking for intruders - an alarm system should be installed or 24 hour security on the premises. "