Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Kyalami

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Kyalami bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 14 resensies.

Kyalami

Cherry Lodge

"Nie meer gewoond aan die verkeer nie, sal die platteland meer waardeer."

Willaway, Kyalami

Cozy and Complete

"Value for money. "

Kyalami

Cherry Lodge

"It is a very good place to visit."

Kyalami

Cherry Lodge

"Great restaurants at Kyalami."

Kyalami

Cherry Lodge

"Lots of things to do. Many malls. A good base to explore nearby areas. "

Kyalami

Cherry Lodge

"Fantastiese omgewing!"

Kyalami

Cherry Lodge

"The road to the lodge could be better if it was swept every now and then."

Kyalami

Cherry Lodge

"Good and quiet place."

Kyalami

Cherry Lodge

"Ook naby Mall of Africa."

Kyalami

Cherry Lodge

"Nuwe opgradering is goed. In- en uitgang bly maar 'n pyn, vooraf kaartjies help. Die toegangsbrug is 'n bottelnek na en van die binnekant van baan. Hulle kan kyk na 'n "duikweg" addisioneel. Dit bly 'n lekker venue vir enige "petrolhead". Vanaf 1973 was ek gereeld daar en die "memories" is baie en goed. Ek's dankbaar 'n man soos Toby Venter het beheer gevat en ons kan sien die kwaliteit is al reeds baie beter en is Kyalami weer die #1 renbaan in SA."

Kyalami

Maple Manor

"Ek het te min inligting om 'n ingeligte mening hieroor te gee."

Kyalami

Maple Manor

"Rustig en landelik, en ek het veilig gevoel daar."

Kyalami

Cherry Lodge

"Ons bly nou permanent in Kyalami so ons is baie tuis hier."

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang