Geverifieerde Resensie
Munster
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Munster bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 22 resensies.
"Dit is baie bebos oorkant die straat van die huis en kothuis en dit maak mens effens onveilig voel."
"Die strand by Glenmore is fantasties en die omgewing pragtig, skoon en netjies waar jy ook gaan."
"Hou van hul besigtighede naby, hul winkels is heeltemal op standaard. Was 'n plesier om te gebruik. Ook hul besigheidsure was baie gerieflik."
"Loved the beaches. Had a lot of fun exploring all the unusual places in and around Munster."
"Daar is blykbaar probleme met inbrake in die omgewing vanweë die relatiewe nabyheid van informele nederstettings. 'n Mens moet net versigtig wees om in aand daar te stap en moet verkieslik nie saans strand toe gaan nie."