Geverifieerde Resensie
North Coast
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in North Coast bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1889 resensies.
"Al is dit 'n selfsorgeenheid sal 'n haardroër in die laai handig wees. Die matras in die hoofslaapkamer kan na gekyk word."
"Wees op jou hoede teen misdaad. Drink asb. slegs gefilterde water, borsel selfs jou tande daarmee, aangesien die kraanwater en van die strande besmet is met e-coli bakterië na die onlangse vloede in Natal en rou riool in die riviere en die see inloop. Natuurskoon is baie mooi, strande pragtig en nabygeleë Ballito en Umhlanga is baie luuks met goeie eetplekke. Verder noord, op tot teen Kosibaai raak dit al meer rural. Wanneer jy daarheen gaan, kom jy deeglik agter dat jy in KwaZulu ingaan. Die mense is vriendelik daar, maar die geriewe baie primitief, amper derdewêrelds. Die paaie daarheen is bo verwagting in baie goeie toestand. Die natuur is pragtig, maar oorbeweiding eis sy tol. Temperature is baie warm met hoë humiditeit wat jou heeltyd uitgeput laat voel. Malaria kan probleme veroorsaak."
"It is a beautiful town, clean and the community as a whole is friendly and always willing to assist you."
"Salt Rock is a lovely little town with all the services you need. Must do a visit to Salt Rock Hotel, their restaurant food is awesome."
"Ballito is 'n awesome dorp met baie aktiwiteite. Ons sal La Piazza restaurant aanbeveel vir mense met klein kinders. Pragtige speelareas binne en buite met wonderlike disse."
"St Lucia was a long travel (8hrs) not your fault. There was not much to do for kids in area. We had to drive to go see/look for entertainment for kids. Estuary was overgrown. Could not see any birdlife amongst reeds. Shops at estuary perking did not have much to buy, only ice-cream and cold drinks. At the beach/fishing spot, it was also overgrown and a distance to the beach. Kids did not enjoy the long walk."