Geverifieerde Resensie
Port St Johns
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Port St Johns bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.7 uit 5 gekry volgens 34 resensies.
"Wees baie versigtig om a bootrit op die rivier by Offshore Africa te bespreek - hul besprekingsisteem is nie van die beste nie en hul kanselleer op kort kennisgewing as jy nie deel is van 'n groot groep nie. "