Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Pretoria

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Pretoria bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 1270 resensies.

Pretoria

Sticks & Stones Guest Cottage

"Pretoria self is nie vir ons nie. Die noordelike kant van PTA is rustiger as die stad self."

Pretoria

Rest-a-While Guest House

"Die politieke gevegte om beheer wat in die Raadsaal aangaan, speel duidelik uit op dienslewering wat ooglopend nie die nodige aandag in die voorstede kry nie. Die verval is by elke besoek meer opvallend. Wat 'n skade vir die hoofstad waar ek etlike jare gebly en gewerk het. Ek beperk maar my besoeke daar tot die aller minimum!"

Pretoria

The Sage and Bush Baby Cottages

"Noord, baie lekker. Suid van die berg is jou tipiese besigheidsmetropool."

Pretoria

Red Square Home

"Ek is nog altyd mal oor Pretoria. Dit is 'n pragtige stad en boomryk. Dis altyd lekker om daardeur te ry."

Pretoria

Villa Xanelle Guest House

"Ons was net in Centurion, ons kinders bly daar en ons het self ook daar gebly vir 10 jaar. Daar is baie goed om te doen, soos great dansplekke, extreme sport geleenthede en vele meer. Hang af wat jou behoeftes is."

Pretoria

40 on Ilkey B&B

"Pretoria is pragtig, het 'n bosveld gevoel, met puik geriewe."

Pretoria

394 on Emus

"Good place to visit."

Pretoria

Glen Marion Guest House

"Pretoria is pragtig maar dis maar hoofsaaklik vir mediese dienste wat ons hier van platteland af benodig!"

Pretoria

Klyne Jiweel Guesthouse

"Baie interessante plekke om te besoek."

Pretoria

Cottage at 152

"Daar is min toeriste-attraksies in Pretoria, bv. Voortrekker Monument en Botaniese tuine."

Pretoria

Menlyn Apartments

"Pretoria is very safe, clean and relatively quiet in most areas. I really enjoy visiting there."

Pretoria

Sgegede Guest House

"Safety must be a main concern."

Pretoria

Somerslus Guest House

"I would prefer and recommend Irene suburb."

Pretoria

Cottage at 152

"Pretoria is skoon en naby aan alle goeie dokters en inkopie sentrums."

Pretoria

7 @ Vanderschyff

"Geniet Pretoria altyd."

Pretoria

Green Scape

"Eetplekke is uitstekend."

Pretoria

40 on Ilkey B&B

"Beste stad, goeie diens oral waar jy gaan."

Pretoria

Menlo View Guest Rooms

"Beurtkrag het die naweek baie bemoeilik - veral verkeer."

Pretoria

Menlyn Maine Residences Paris

"Daar is soveel om te doen, 'n naweek is net te min."

Pretoria

Batter Boys Boutique Hotel

"Dankie vir vriendelike personeel."

Pretoria

The Pot

"Pragtig en mooi groen."

Pretoria

Triple9 Guesthouse

"More or less just looks like Bellville to me."

Pretoria

Ciara Guesthouse

"Pretoria was nog altyd 'n baie spesiale plek."

Pretoria

32 On Lynburn

"Die gastehuis was perfek geleë vir die area wat ons besoek het en in Pretoria is daar soveel besienswaardighede om te besoek."

Pretoria

Menlyn Apartments

"Baie lekker, dankie."

Pretoria

Home at Harry's

"Pretoria is vir ons 'n mooi plek met al sy geskiedenis."

Pretoria

EastView Guest House

"Was daar vir mediese redes."

Pretoria

BietjiePlaas

"Verkeer is mos maar altyd daar."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang