Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Bartholomew's Loft"What a place@! Looking forward to visiting Grahamstown again."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Sea Valley Villa"Port Alfred is a friendly place to be! I am considering to buy my own house there."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Highview Guesthouse"Patensie is 'n juweel wat ontdek móét word. Dit is nie 'n plek net vir deurry nie. Slaap oor, gesels met die inwoners, en besoek interessante plekke. Die sitrusboorde is 'n belewenis! Dit is ook 'n goeie wegspringplek as die Baviaanskloof besoek wil word, maar Patensie bied meer as dit ook! Die plaasstalletjies bied goeie etes en interessanthede."
Kleinemonde, Sarah Baartman-distrik
De' Nessie"Best beaches in SA. Friendly people so much to do, hire boats, fishing, kayaks, wild life, little shop in Kleindemonde makes and sells the best bread, rolls and cinnamon buns fresh from the oven daily. Lavender laundry excellent service. Will be going again in December 2015."
Patensie, Sarah Baartman-distrik
Highview Guesthouse"Was baie verbaas deur hierdie klein dorpie, dit is 'n paradys tussen die berge, alles groen en boorde op boorde! Rippel Hill Hotel se aandetes en atmosfeer 'n bonus!"
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Abundance"Dit is 'n pragtige vakansiebestemming. Dit is nie die oord se skuld nie, maar die wind wat 6 DAE AANMEKAAR gewaai het, maak jou mismoedig!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Pragtige dorpie, daar is baie om te doen en 1 dag is heeltemal te min om alles te doen wat Nieu-Bethesda bied."
Somerstrand, Sarah Baartman-distrik
Millard Crescent Guest House"Good suburb just few minutes from the bustling area of Humewood which has beaches, shopping malls, etc. "
Oesterbaai, Sarah Baartman-distrik
Oyster Bay Inn"Oyster Bay B&B is seker een van die beste B&B wat ek en my gesin nog in gebly het!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Caravan Park"Nie-Bethesda is a must! I thought three days would be enough to see everything but sadly I needed even more days to finish exploring. Next time I will come in the cooler months as there are many walks on my list that are too hot to do in summer."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Lots of history in this region. Well worth visiting!"
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Bartholomew's Loft"'n Belewenis om die historiese dorp te ontdek! Baie goeie restaurante."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Sheilan House"Pragtige plek om vakansie te gaan hou. Ons is spyt ons het net vir een nag oorgebly!"
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Paxton Hotel"Die Oceanarium is waarde vir geld en die moeite werd om besigtig!"
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Bartholomew's Loft"Daar is 'n ryk geskiedenis. Wonderlike, interessante en geskiedkundige geboue en kerke."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
The Lookout"Port Alfred is nice. The only negative comment is the lack of good restaurants, with the exception of Graze by the River restaurant."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Beslis 'n dorpie om besoek te word. Baie interessant en ryk aan kultuur. Het meer as een dag nodig om dit behoorlik te verken!"
Wavecrest, Sarah Baartman-distrik
A1 Kynaston"Mooi area met mooi see en lagoon. Nie 'n swemstrand nie en bietjie ver van middedorp en hoofstrand."
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Jenny's Guest House"Grahamstown is quaint, with architectural that has a rich heratige."
Sunland, Sarah Baartman-distrik
Kududu Guest House"Sunland se ligging is goed - lekker naby aan Addo, en nie te ver uit roete na Oos-Kaapse kus nie."
Marina Martinique, Sarah Baartman-distrik
Marina Martinique B&B"Baie lekker atmosfeer en baie aangename ervaring."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Zonnenstrahl Caravan Park"We stayed for two days but could have stayed a few days more, a very restful and peaceful place with a surprising amount of things to do and keep the kids busy."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."Wat 'n pragtige plek om oor te bly. As jy jouself wil rustig maak voor die vakansie in volle gang begin kan jy dit gerus in Nieu-Bethesda doen. Die pizza wat jy daar kry is die beste in die land!"
Makhanda (Grahamstad), Sarah Baartman-distrik
Colonel Graham Guesthouse"Hulle sal moet spesifieke geleenthede skep vir toeriste."