Geverifieerde Resensie
Sarah Baartman District
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Sarah Baartman District bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 3591 resensies.
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
The Bay Inn"Dit is pragtig en die uitsig en see is baie besonders. Ek sal definitief weer gaan kuier. Baie plekke om te besoek. Regtig 'n lekker plek."
Pearston, Sarah Baartman-distrik
Turksvygrivier Safari's"Jy sal niks kry in die dorp nie, maak seker jy bring als saam wat jy nodig het."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Claptons Beach 2"Lots of activities to do, no need to leave if you are on a long stay."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Spindrift 1"Beautiful - it was our best holiday ever. We really enjoyed it."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Besonderse klein Karoo-dorpie. Besonder groen met groot bome, stofstrate en baie vriendelike mense."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Wild Break Self Catering"Baie lekker plek, skoon en vriendelike mense."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Main Beach Penthouse"Baie lekker en veilige swemstrand. Restaurante binne loopafstand met heerlike verskeidenheid geregte. Het laat in die aande nog rondgestap en nooit onveilig gevoel nie. Polisie ry gereeld in die omgewing."
Aberdeen, Sarah Baartman-distrik
Die Dorpshuis"Oulike klein dorpie, kerk is in die middel van die ongeteerde dorp, wat slegs twee eetplekke aanbied en 'n klein maar besige kroeg. In die aande is dit doodstil en kan jy die melkweg behoorlik aanstaar. 'n Moet oorstop-dorp."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Country Accommodation"Nieu-Bethesda het soveel indrukke op ons gemaak dat daar 'n moonlikheid in die toekoms sal wees om te verhuis daarna. "
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Hibiscus House"Drinking water is an issue in Port Alfred, but loads of places sell it. Otherwise it's a great place for a holiday."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
Ripples Beach House"Port Alfred is clean and the people are friendly. We loved Port Alfred and will be back again."
St. Francis, Sarah Baartman-distrik
Summerhill Self-Catering Apartments"Aangenaam verras met die dorpie - baie om te doen en pragtige omgewing."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Schoenmakerskop Self-catering Apartments"Sal weer Gqeberha besoek maar nooit ooit weer Schoenmakerskop."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Two Owls Guest Cottage"One of the few authentic "dorpies" left in South Africa. No ATM, petrol station, or supermarket, but wonderful hospitality and very friendly people. Safe to walk around at night. We ate at the Waenhuis which was superb and the corner shop stocked the small items we needed. Dust roads, peace, and calm. The most amazing dawn chorus from the resident birds. Well worth a visit."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Serendipity Selfsorg"Baie om te doen en baie om te sien."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Tulip 14"Hierdie is 'n baie lekker en rustige vakansiedorp, wat met tye besig raak meestal op die gebied rondom die hoofstrand en middedorp. Verkeer in Da Gama-weg kan met tye frustrerend raak, maar daar was meestal verkeersbeamptes beskikbaar om die vloei te vergemaklik. Sal definitief weer J-Bay besoek!"
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
And The Cow Jumped Over The Moon..."'n Moet op jou lys van plekke om te besoek."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Compass View"Nieu-Bethesda is pragtig met baie besienswaardighede - daar is verskeie restaurante. Ons het by Bruno's pizza geëet en hulle kon selfs vir my 'n gluten-vrye pizza maak. Ons sal definitief weer in Nieu-Bethesda vakansie hou."
Port Alfred, Sarah Baartman-distrik
3040 on Freshwater"A warm, hospitable town with very friendly, very helpful people. The town offers everything you need for an enjoyable relaxed holiday. Spectacular surrounding areas of river mouths, endless beaches for majestic coastal sand dunes and beach walks."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
14 @ Blue Horizon"Fantastiese, pragtige en skoon vakansiedorp. Ons is definitief in Desember 2023 terug."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Whales Way Lodge"Stayed over for a few days golfing."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Compass View"Ons sou langer wou bly om meer plekke te besoek. Sal weer teruggaan."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
Whales Way Lodge"The friendly city in all aspects."
Jeffreysbaai, Sarah Baartman-distrik
Aquarius B&B"We felt safe walking around, we never worried about our safety."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman-distrik
Doornberg Guest Farm"Lovely, friendly town. We had dinner at The Ibis and our meal was superb."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman-distrik
9 on La Roche Drive"Beautiful place, very windy. "