Verified Reviews
Sarah Baartman District
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Sarah Baartman District
Rated 4.5 out of 5 based on 3591 reviews.
St Francis, Sarah Baartman District
Sunbird 2"Kaap St. Fransis is verseker een van die mooiste strande. Was mal oor die strand met al sy baie honde. Heerlike stap, swem en visvang."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Bethesda"Dit was ons derde verblyf in Nieu-Bethesda en was weer net so aangenaam soos altyd. Die dorp en sy mense is besonders en die "festival of lights"-optog deur die dorp op Oujaarsaand sal ons baie graag weer wil meedoen."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Jeffreys Bay Luxury Apartments"Jeffreys Bay is a great place for a vacation."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Bayview Loghome"Nie eintlik ingegaan nie, behalwe na die Bay-winkelsentrum. Naby en goed toegerus."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
The Bethesda"Pragtige dorp en baie lekker om te loop en te verken."
Patensie, Sarah Baartman District
Ripple Hill Hotel"Ry bietjie die ongewone roetes en verken ons mooi land."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
The Astons No. 3"Jeffreysbaai is 'n baie lekker vakansiebestemming en soveel om te bied van die winkels tot waterpark en strande. Die inwoners is bitter gaaf en so behulpsaam."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Aquarius B&B"JBay is skoon en mens voel veilig daar. Kan beslis sien wie is aan bewind daar. Strande skoon. Maar eerlik hulle naglewe vir ons universiteitkinders was swak en die restaurante wat so vroeg toemaak is belaglik. Het heerlik by Vismandjie en Trawlers geëet. Vir seker die moeite werd"
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Anna's Place"Should open up more local eating places like a takeaway and a few more franchises to give more options to eat out."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Aloe Manna Self Catering Guest House"Baie aangenaam verras! Gesin se 1ste besoek hier. Sal beslis weer kom."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Muzuri"Ons 1ste vakansie in Jeffreys en dit het al ons verwagtinge oortref, jammer net oor ons teleurstelling van die verblyf."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
L'auberge Country Hideaway"Ek het net deurgereis, maar die omgewing lyk lieflik. Sal graag terugkom."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Whales Way Lodge"Friendly people around the holiday places, security is great."
Aberdeen, Sarah Baartman District
De Denne"Kleindorpie-nostalgie. Vir oorslaap wanneer toer, ideaal."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Stone Haven at Nieu Bethesda"Goeie idee vir een-dag besoek en oorslaap."
Jansenville, Sarah Baartman District
Angora Lodge"'n Plekkie wat jy gerus op jou deurreis kan besoek. Lieflik skoon met vriendelike mense."
Joubertina, Sarah Baartman District
@ R62 Langklip Estate Game Farm"It's rural, so if you know that then you must be willing to adapt. But the mountains are magical."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Garden Sanctuary Suites"Lots to do, but could be better. Don't expect to visit Bayworld, it's closed. The mall and beaches were nice. Penguin rehab is a nice outing and the beach there is absolutely amazing."
Nieu-Bethesda, Sarah Baartman District
Tot Hier Toe Padstal"Uniek op sy eie manier. Baie plekkies was toe gewees."
Gqeberha (Port Elizabeth), Sarah Baartman District
Hobie Beach Guest House"We visited family - would not stay in Port Elizabeth for more than a few days."
Jeffreys Bay, Sarah Baartman District
Ocean Symphony"Aston Bay se strand was fantasties en ook stiller. Jeffreysbaai se hoofstrand was vreeslik besig en ons het onveilig gevoel, ook om ons motor daar te parkeer."