Geverifieerde Resensie
Southern Drakensberg
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Southern Drakensberg bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 349 resensies.
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Dit is 'n klein dorpie. Moet dus nie te veel verwag nie. Die omgewing is pragtig - berge en dale. Die weer kan wisselvallig wees. Oor die algemeen koel tot koud deur die jaar. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Underberg is a lovely destination, there is a lot to do but we were only there to overnight. Also a lot of history for those who are interested."
Himeville, Suidelike Drakensberge
Rattray's Roost"Dis 'n klein plekkie en lekker stil. Underberg met genoeg winkels is net 5 km ver."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Baie vriendelike inwoners. Die Spar is baie energiek met groot verskeidenheid van lekkernye. Oulike winkeltjies met interessante inhoud."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Swallows Nest Chalet"Sou graag wou hê dit moet weer 'n oplewing beleef."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Rhodes het ons hart gesteel. Die paaie na Rhodes is sleg, nie geskik vir gewone karre nie."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Rosemary @ Douglas Drift"Nie regtig 'n dorp soos wat ek verwag het nie. Maar net buite die dorp na Hemiville is dit pragtig en baie stil."
"Definitief 'n moet sien. Was my eerste keer daar. En ek is vandag spyt dat ek nie al 10 jaar teruggegaan het nie."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"Rhodes is about fly fishing and rambling walks in the mountains. Unfortunately the nearby Tiffendale doesn’t offer any other entertainment during the summer months. "
Underberg, Suidelike Drakensberge
Pennygum Country Cottages"Exquisite place to relax. The people are so friendly!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Moya Cottage"Dit is 'n lekker dorpie, baie om te sien en doen in die area en heerlik stil."
Underberg, Suidelike Drakensberge
Birches Cottage & Willows Garden Room"Daar kort nog 'n paar goeie restaurante."
Underberg, Suidelike Drakensberge
The Tin Shack"Nice little town. For a town that depends so heavily on tourism though, the general customer service is lacking. People are definitely doing you a favour by serving you."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Amanzi Empilo Bungalow"Lovely town lacking tourist traffic. We had good food and drink at Walkerbouts restaurant. Beautiful scenery and stunning mountain passes make it a shame this town is not more busy."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"Die mooiste klein plekkie, weg van die stad se gejaag. Baie rustig."
Kokstad, Suidelike Drakensberge
Herbertdale Guesthouse"Not the best town for a visit, very unclean and rundown."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Kinmel Guest Farm"Baie afgesonderd. Het nie vulstasie vir brandstof of winkel/restaurant. Kom dus voorbereid. Maar 'n ongelooflike plek!"
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Rhodes Retreats - Den Hagen Guest Farm"Pragtige natuurskoon en veilig!"
Underberg, Suidelike Drakensberge
Stoneyhall Farm"Lovely country town with interesting gardens and buildings."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"Soos ek voorheen gesê het, die plekkie bly pragtig, maar is aan die kwyn van wat ons 20 jaar gelede beleef het. Te afgeleë om ‘n tweede asem te kry soos bv. Greyton/Pilgrimsrus."
Rhodes, Suidelike Drakensberge
Walkerbouts Inn - Rhodes"Ongelooflike inwoners ontmoet, 'n besoek aan Clay cafe aanbeveling om Irene te ontmoet. "