Geverifieerde Resensie
Swakopmund
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Swakopmund bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 121 resensies.
"Oor die algemeen - by die winkelkies was mense baie vriendelik en behulpsaam met 'n glimlag, die dorp het netjiese en skoon voorkoms, sal dit aanbeveel vir mense wat die eerste keer Namibië toe gaan. Ons het nou wel nie 'n vis gevang nie, maar ons het die reën in die woestyn gevang en lekker "suntan". Kos is wel baie duur so maak seker jou beursie is goed gepak vir die trippie. "