Geverifieerde Resensie
Valley Of The Olifants
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Valley Of The Olifants bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 720 resensies.
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Off Beat Bush Lodge"Hoedspruit self het ons nie 'n probleem nie. Dis 'n pragtige dorp en baie mooi plekke om heen te ry en ontspan. Sal weer Hoedspruit toe gaan, maar ek sal die slaapplek beter beplan."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mawusi Bush Lodge"Hoedspruit is een van my gunsteling bestemmings! Met die Kruger Wildtuin sowat 'n halfuur se ry weg, die Moholoholo Rehabilitasie Sentrum, vakansieoorde soos Swadini en die asemrowende Blydepoort Vallei net om die draai, bied dit alles vir die natuurliefhebber, avonturier en sommer net diegene wat opsoek is na die bosveld se rustigheid."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Letaba River Lodge"Omgewing is die moeite werd, pragtige natuurskoon."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Die paaie in die dorp is in 'n baie swak toestand met potholes orals. "
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Featherbrook Cottage"Ons was wel op sakereis, maar Tzaneen is 'n pragtige plek en kan gerus besoek word."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Casa Leitao Lodge"Ons het laat die aand daar aangekom, en is vroegoggend weer weg, het nie veel van Phalaborwa te siene gekry nie. Die mense by die vulstasie was egter baie vriendelik. "
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
A Traveller's Palm"Die dorp is besig om vervalle te raak. Dit lyk nie vir my of daar enige onderhoud meer gedoen word nie."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Impala Chalets - Phalaborwa"Phalaborwa is a great little place to visit if travelling to and from the Kruger National Park."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Very convenient location to stopover before entering or exiting the KNP."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tarentilos Country Venue"Pragtige plek om vakansie te hou of te oornag."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Tarentilos Country Venue"Tzaneen is 'n mooi skoon dorp maar ons kon geen mall kry om te besoek nie en daar is nie baie restaurant om van te kies nie."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
The Stables"Soveel mooi om te sien en soveel oulike plekkies om te besoek."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Mist of Gold"I visit every eight weeks on business but Hoedspruit is a great place to visit, especially for nature and outdoor enthusiasts."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Elephant Walk Guesthouse and Backpackers"Warm, maar heerlik gekuier."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Lalamo Guest House"Average small town for people who want to get away from the big cities."
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Impala Chalets - Phalaborwa"Ek dink dat Phalaborwa nie genoeg bemark word as toeristebesteming nie. Mense weet van die myne daar, maar daar word nêrens vermeld dat daar 'n uitkykpunt is waarna jy kan ry om na die grootste en diepste oopgroefmyn te gaan kyk nie. Almal weet daar is 'n hek vir die Kruger Nasionale Park. Niemand bemark regtig dat Amarula Cream sy fabriek op Phalaborwa het nie en dat hulle binne seisoen werk aan 60 000 mense verskaf nie. Daar is ook 'n Woolworths, en Phalaborwa word ook omring deur wildsplase."
Tzaneen, Vallei Van Die Olifante
Palmwag Tzaneen"Natuurskoon baie mooi, asook lekker vars vrugte te koop."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Wild Dog Guest Lodge"As bosveld en wild jou ding is kom hiernatoe!"
Phalaborwa, Vallei Van Die Olifante
Phalaborwa Town Guest House"Baie lekker plekkie maar net baie warm."
Hoedspruit, Vallei Van Die Olifante
Woodlands Bush Lodge HWE"Die paaie tussen Dullstroom en Hoedspruit benodig net opknapping en bord aanwysings kan opdateer word."