Successfully reported

Geverifieerde Resensie

Waterkloof Ridge

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Waterkloof Ridge bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 6 resensies.

Waterkloof Ridge

Waterhouse in Waterkloof Ridge

"Net parkeerplek is bietjie ongemaklik."

Waterkloof Ridge

L'Abri

"Baie veilig."

Waterkloof Ridge

L'Abri

"Dit is pragtig daar en rustig daar."

Waterkloof Ridge

L'Abri

"Vakansie in Pretoria is glad nie 'n slegte idee nie! Die doel van ons besoek aan Waterkloof was om aan sport deel te neem, maar op die ou einde het dit soos 'n regte vakansiegevoel. Meer as genoeg opsies vir baie pret en plesier!"

Waterkloof Ridge

L'Abri

"Naby aan al die hoofsentra. "

Waterkloof Ridge

L'Abri

"Die krag was af vanaf Vrydag tot Sondag, dus kan daarna gekyk word!"

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang