Geverifieerde Resensie
Woodbridge Island
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Woodbridge Island bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.8 uit 5 gekry volgens 18 resensies.
"Baie sentraal geleë! Stil en rustig. Kan lekker stap op eiland en maklike toegang tot die strand. Pragtige uitsig."
"Maklik bereikbaar, veral met die besige verkeer in Kaapstad. Die ligging is sentraal en ideaal vir mense wat die hele skiereiland en omliggende areas wil verken. 'n Heerlike strand vir 'n verskeidenheid van wateraktiwiteite."
"Mooiste strand, sonsondergange en Ilhas Pub se cajun calamari is voorwaar die beste ooit en absoluut waarde vir geld. Baie veilig en op die publieke busroetes met billike pryse."
"Woodbridge Island is 'n wonderlike vakansie dorp waar mens kan bly, veral langs die see."
"Perfekte plekkie om in te bly. Regtig net 'n paar minute af van alle bestemmings bv. Canal walk. Ratanga Junction, V&A Waterfront, Bloubergstrand, Tafelberg ens. "
"Very pleasant, close to the beach. Have a spectacular view of Table Mountain from the beach! Very nice restaurants also situated on Woodbridge Island!"