Geverifieerde Resensie
Zeerust
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Zeerust bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 3.6 uit 5 gekry volgens 53 resensies.
"Ek glo Zeerust is moontlik belangrik vir verbygaande reisigers, ons was egter vir 3 ure in Madikwe by Abjaters hek in en uit. Behalwe vir redelik baie stof het ons in die kort tydjie ses soorte diere gesien, van Olifante tot 'n skilpadjie."
"Die systrate word nie onderhou nie. Daar was baie slaggate in die omgewing van Tholo Lodge. "
"Soos baie ander dorpies het Zeerust potensiaal, maar het baie agteruitgegaan as gevolg van armoede en 'n te kort aan onderhoud."
"Wees net paraat op besige dae soos Saterdae in Zeerust middestad, maar Kareespruit is 'n oase in Zeerust."