@ Betty's
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3153 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ Betty's is in Bettysbaai en bied 'n moderne, rustieke toevlugsoord in die Kogelberge. Verblyf word gebied in 3 ruim oopplan-woonstelle met slaapplek vir 4 gaste elk.
Elke woonstel het 'n koningingrootte-bed en 'n ekstra uittrekbed. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster en ketel toegerus. Daar is ook 'n eetarea en 'n sitkamer met 'n slim-TV.
Die verblyf het sonpanele, 'n batterystelsel vir ononderbroke krag, en gasgeisers vir warm water. Gaste het toegang tot die onderdakbraai-area. Eenheid 1 en 2 kan gekombineer word deur 'n sluitbare deur vir 8 gaste. Die verblyf het 'n elektriese heining, buitekameras en 'n veiligheidshek.
@ Betty's is gerieflik geleë om Rooi-Els, Pringlebaai, Kleinmond en Hermanus te verken. Gaste kan maklik toegang verkry tot die natuurlike skoonheid en besienswaardighede van die Overbergse kusdistrikte vanaf hierdie toevlugsoord.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Theunis Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 3153 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Betty's het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3153 Clarence Drive, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang