Successfully reported

Carey 43

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Johan L
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Baie nice mense sal enige dag aanbeveel. Plek is skoon en netjies. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marco L
1 nag Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

Excellent. Very friendly host. Accommodation excellent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Makonka T
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Fantastic. It was beautiful. The owner is very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Carey 43
It was nice having you. You are a considerate guest.

Cynthiah M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2025

The hospitality was good. It was good I can't complain but only a few things to be done or fixed, e.g. fridge, the door that separates the sleeping room and the restroom, etc.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Phindile N
Kort verblyf
4.6
Mei 2025

We had a wonderful stay, with easy access to everything we required. The owner was very welcoming and friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Violet S
1 nag Besigheidsreis
4.0
Jul 2025

Tidy and clean. Warm, friendly and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Gert J
Kort verblyf Besigheidsreis
3.8
Apr 2025

Nie 'n plek wat ek sal aanbeveel tensy jy kontrakteursverblyf soek nie. Die verblyf is aanvaarbaar as jy vir kontrakteurs blyplek soek. Die kamer was nie die een waarvoor ek gevra het nie. Ek het die groter en effens duurder Leeu kamer geboek omdat ek 'n paar dae daar was en werkplek nodig gehad het. Ek het toe 'n ander kamer gekry met een of ander verskoning dat iets met die beddens gedoen is. Ook duur vir wat jy kry. Die area waar jy kan kos maak, is slegs geskik vir kontrakteurs. Alhoewel hulle op die webtuiste aangedui het dat hulle aandetes op versoek doen, het hulle, toe ek wil reël, vir my gesê: "ons doen dit nie meer nie". Ek was toe op die Spur aangewese vir die tyd wat ek daar gebly het. Dit was nogal baie nat in die Vrystaat daardie tyd en die houtdeur het so geswel dat ek hom nie kon sluit nie. Die diens was vriendelik en die ontbyt heel goed en op standaard. Die kamer was skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag
2.6
Jun 2025

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Jo-anne C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Rustig. Bederf met 'n groot plaasontbyt. Eienaars doen werklik moeite. Vir seker. Eienaars baie gasvry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fanus N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Netjiese, veilige verblyf met alles wat nodig is. Baie lekker gebly. Gasheer en vrou is aangename mense wat ekstra moeite doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ester
Carey 43
Bly julle het lekker gebly. Vertrou julle is veilig terug in Graaf-Reinette. Groete van huis tot huis.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Ester Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 44

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Carey Street, Bothaville, 9660, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbecca6d7215cd6b8762586886a377018f6d6c97424f4b40212dbfdbeec59e90f621e15864b932f08b802486a51a7e7baa6af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 44 5 1 5 43 Carey Street Bothaville 9660 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.383766734461 26.615120172501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang