Successfully reported

@ Echeveria

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3
Bev G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful stay with beautiful view. We were met by Johan who was extremely hospitable. The room was as depicted in the images on the website. There were lovely touches such as chocolates, hand cream in the bathroom and rusks in the kitchen. For cold nights, there is an electric blanket on the bed. Parking is under a carport with cameras and an alarm to ensure safety of the vehicle.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
@ Echeveria
Good evening Bev, Thank you very much for your review. It was absolutely a pleasure to accommodate such fabulous guests. Warm regards, Johan & Joanie

Deresia C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

My kuier was lekker net die stilte wat ek nodig gehad het. Ja. Baie rustige omgewing uitkyk oor Berge kon lekker rus en swem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Joanie
@ Echeveria
Hi Deresia Was lekker om jou te verwelkom by (Echeveria) Hoop om jou gou weer te verwelkom. Groete Johan & Joanie

Rina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Okt 2024

Frustrerende naweek. Ons het nie ons verblyf geniet nie aangesien die beskikbare TV kanale minimaal was. Net kanaal 146 van beskikbare Kyknet kanale en geen sportkanale nie. Motorparkering onveilig - net onder afdak van die straat af - geen sekuriteitsbalke soos geadverteer. Dit was uiters frustrerend om gedurende 'n groot sport naweek nie toegang tot sportkanale of Afrikaanse programme te hê nie. Jammer dat die TV advertensie nie aan die werklikheid voldoen nie. Swembad, soos geadverteer, moet met die eienaars gedeel word.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
2.0
Joanie
@ Echeveria
Goeie môre Jamner om dit te hoor. Volgens gaste was alles reg en geen klagtes. Dit is wel beskryf op ons blad dat daar nie vol DSTV is nie en net sekere kanale beskikbaar. Wat die sekuriteit betrek, het ons 'n kamera en 'n motion alarm stelsel wat voldoende is. Op geen stadium word daar genoem dat dit 'n private swembad is net vir gaste. Indien u al my resensies lees, is hierdie 1 uit 'n 100 wat nie tevrede was. Al die fotos en beskrywing is genuine. Groete Johan & Joanie

Hayley S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Peaceful. We were very comfortable in the cottage. We appreciate the privacy. We didn't need anything because everything you need for a weekend stay was there. It is a very peaceful environment, I would recommend it to people who enjoy the silence, like me.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
@ Echeveria
Thank You Hayley, hope to see you soon again. Warm Regards Johan & Joanie

Annelise R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Ek en my man het die kuier baie geniet. Beslis 'n verblyf wat ek vir ander sal voorstel om te gebruik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
@ Echeveria
Goeie Middag Annelise Baie dankie, hoop om jul gou weer te sien vir n wegbreek naweek. Mooi daggie Groete Johan en Joanie

Patric F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2023

Fantasties. Goeie ligging en cosy.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Joanie
@ Echeveria
Baie dankie Patric hoop om jul gou weer te verwelkom in Montagu. Vriendelike Groete Johan & Joanie

Mary-joan S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Uitstekend en 110% waarde vir geld. Ontvangs was baie goed. Dankie Johan vir die lekker geselsies. Ons sal definitief weer van jul akkommodasie gebruik maak. Home away from home. Pynlik netjiese plekkie. Dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
@ Echeveria
Goeie dag Mary Baie, baie dankie vir die positiewe resensie, ons waardeer dit opreg. Sien uit daarna om jul binnekort weer te verwelkom. Groete Johan en Joanie

Irene H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2022

Vriendelike ontvangs en netjiese, skoon gastehuis. Sal besis aanbeveel vir familie en vriende.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Joanie
@ Echeveria
Hallo Irene Baie, baie dankie dit was 'n plesier om julle te akkommodeer. Groete, Johan en Joanie.

Nico S
Kort verblyf
3.6
Apr 2022

Vriendelike gasheer, skoon geriewe, pragtige uitsig. Ek het twee annde daar oorgeslaap. Lekker privaat. Kon van daaraf ander dorpe en besienswaardighede besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
4.0
Joanie
@ Echeveria
Baie dankie Nico Hoop dit gaan goed en sterkte vorentoe. Groete Johan & Joanie

Fay B
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2021

Friendly owner. Accommodation somewhat cramped otherwise comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Joubert Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNzg1YjQ2LWZkNmQtNDY1Yy1hYmFmLTRjYzQxMDFkZDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785827777778 20.1175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang