Successfully reported
+6

@ Echeveria

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Joubert Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Vanaf R995 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Echeveria is in die hartjie van Montagu geleë en is loopafstand van verskeie winkels, uitstekende restaurante en al die geriewe. Die eenheid is in 'n rustige omgewing geleë en spog met onderdakparkeerplek en laserstraal-sekuriteit.

Dié privaat kothuis is op die eienaar se perseel geleë en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het sy eie ingang en is heeltemal privaat.

Daar is 'n stoep met 'n uitsig op die berge waar gaste 'n oggendkoffie en voëlgesang kan geniet. Daar is ook 'n Weber-braai.

Die slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is 'n aparte eetarea en 'n kombuisie met geriewe soos 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. Die kamer het ook 'n TV met sekere DStv-kanale en WiFi.

Die eenheid is ook 'n perfekte keuse vir sakereisigers en vakansiegangers wat op soek is na 'n gemaklike, bekostigbare en rustige plek om in die stad of in die omgewing te bly.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Baie goed

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.6
Veiligheid
4.3

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Joanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 1 Joubert Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Gaste dink @ Echeveria het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Joubert Street, Montagu, 6720, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlNzg1YjQ2LWZkNmQtNDY1Yy1hYmFmLTRjYzQxMDFkZDFhMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 29 5 1 5 1 Joubert Street Montagu 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.785827777778 20.1175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang