Successfully reported
+82

@ Greys Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 1 mens

Beskrywing

@ Grays Guesthouse is in die hartjie van Bloemfontein, oorkant Grey Kollege, geleë en bied gaste 'n keuse van gerieflik gemeubileerde kamers.

Die gastehuis is in die historiese gebou geleë en bied gaste 'n keuse van 8 privaat kamers. Die luukse kamers is ingerig met 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, en elke kamer met lugversorging het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gerieflikheidshalwe word bad- en handdoeke voorsien. Elkeen van die kamers het 'n yskassie, tee en koffie met beskuit, asook 2 bottels stilstaande water. 'n TV met DStv en WiFi is in elk van die kamers beskikbaar.

Die moderne oopplan-leefarea en -eetarea is naby die ontvangs geleë. Kenmerkende ontbyte word elke oggend in die eetarea bedien, en gaste kan op die patio ontspan terwyl hulle die uitsig geniet.

Veilige parkeerplek word vir elk van die kamers voorsien. @ Grays Guesthouse is 'n nie-rook instansie en troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

@ Grays Guesthouse is stapafstand vanaf Mimosa Mall en die Mediclinic, en is net 1,4 km vanaf Loch Logan Waterfront, 4 km vanaf die Universiteit van Vrystaat. Bloemfontein bied verskeie besienswaardighede soos restaurante, museums, die Bloemfontein-dieretuin, die Botaniese Tuin-boomroete, die Vrystaatse Botaniese Tuin, Windmill Casino, en meer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 103 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Theresa L
5.0
Ontvangs was baie vriendelik, kamer was skoon en netjies, ontbyt was heerlik. Verblyf was baie gerieflik, diens is uitstekend en die ontbyt was heerli...
Sien meer
Aug 2025
Gregg K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker. Alles was uit die boonste rakke - van die handdoeke wat so lekker ruik, tot die kraakvars beddegoed, die kamer en badkamer was blink skoo...
Sien meer
Aug 2025
Annie H
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Ons het heerlik geslaap en die kamer was baie netjies voorberei en alles wat nodig is, is in die kamer!
Aug 2025
Kobus B
Besigheidsreis
5.0
Great accommodation. It was not my first stay at Greys Guesthouse, and it definitely won't be my last. The staff is friendly, and commu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Natanya W
Saam met lewensmaat
5.0
Verwagting oortref! Kamer was ruim en netjies en skoon. Ontbyt was heerlik!
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 103

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • 32 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Greys Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 1 mens

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 1 mens
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 1 mens
Bespreek
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 32 Jock Meiring Street, Park West, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQvfu2iX0lLf4XogvtPmRSUzwvJLdeBl0XzIjDIbGwZSrl7SYBk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 1 mens 103 5 1 5 32 Jock Meiring Street Park West 9301 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -29.11304125326 26.199379941716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang