Successfully reported

@ Home Cottage 2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Christell V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Charming cottage suitable for the whole family. Charming place as big as a house. Lovely garden for the kids and braai area. Well equipped kitchen. Spacious rooms and living area.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl L
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Rustig en ontspannend. Als wat jy nodig het, is daar. Home Cottage is perfek vir 'n gesin met kinders. Dit is naby die ATKV en winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter W
1 nag
5.0
Nov 2024

Puik ingerig met goeie ligging. Ruim en goed toegerus met winkels en geriewe net om die draai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Gerieflik en het aan al ons verwagtinge voldoen. Beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise O
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2025

Aangename, kort verblyf. Was 'n kort, maar baie aangename oorblyf. Die huis is baie ruim en netjies, met die nodige geriewe. In die warm nag sou 'n waaier net goed gewees het, maar ons het oorleef.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Francois M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ideale plek vir 'n gesin van 5 met 3 onder 4. Ons het heerlik gebly by @HomeCottage. Dit was die ideale plek vir 'n gesin van 5 met 3 onder 4. Heerlike buite speelklimraam het die vroeg oggende en laat middae heelwat makliker gemaak, tesame met die lekker leefhuis. Ons sou net 'n groot kombuis skêr en broodmes waardeer het; behalwe dit, puik verblyf en ons sal definitief weer 'n draai kom maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karel J
1 nag
5.0
Sep 2024

Nice place very safe. The place was nice to stay in; the area is safe and close to the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 49

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 580
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 580
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 580
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Graaff-Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8f9b9304b30ef6954176f9ec46bdcb569d4a9c4c1f264b0b90793bfac8dab58637f11decba5c04d37deffcdee11623487798?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 580 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 7 Graaff-Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.123288 22.1126321

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang