Successfully reported

@ Karoo Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Michelle S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Alles wat jy nodig het. Die plekkie is perfek uitgerus - ons sal beslis weer daar wil bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Dear Michelle, Thank you so much for this wonderful review, we truly appreciate it and look forward to your next visit! Kind regards, Landie @Karoo Team

Carla J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2025

Beautiful! Die mense het ons ontsettend welkom laat voel! Baie vriendelike diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michele V
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Vriendelike dame by ontvangs. Kamers was skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liesl B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Puik slaapplek vir oorslaap oppad kus toe of net om omgewing te verken! Heerlike koel en skoon kamers in 'n veilige area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irmgard Rudolf M
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Wonderful. Comfortable beds, nicely decorated and friendly staff.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ferdinand M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2025

Wonderlike gasvrou. Heerlike kamer is kleiner as die foto en gaste kan mekaar pla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ansie A
1 nag Besigheidsreis
4.8
Jan 2025

Gemaklik en skoon. Baie gemaklik en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Tiana S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2025

Sorteer die badkamer uit en verblyf sou heerlik gewees het. Verblyf was skoon en netjies. Badkamer is 'n groot probleem - sodra jy die shower gebruik, flood die hele badkamer. Maak die probleem reg en dit sou 'n heerlike plek gewees het om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Dee R
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2025

Was sweet but short. It was awesome and safe to walk at night.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Landi
@ Karoo Guesthouse
Dear Dee Thank you for your review! Much appreciated, we hope you will stay with us again! Kind regards, Landie

Madeleine P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Mrt 2025

Friendly and helpful staff. The place was nice and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 - 102 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkPcdUV5c1XHj70ODqwN2jfWObqPWYDW70xWkZLoIiWtOJdT1ms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 100 - 102 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.250377827672 24.529390734743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang