Successfully reported
+69

@ Karoo Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 - 102 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

@ Karoo Guesthouse bied 'n verskeidenheid akkommodasie wat wissel van selfsorg-eenhede tot dubbelkamers en is in die middel van Graaff-Reinet geleë.

Verblyf by @ Karoo Guesthouse bestaan uit 7 individueel versierde gastekamers en 2 selfsorg-eenhede. Hierdie kamers is ingerig met óf 'n enkelbed, 2 enkelbeddens óf 'n dubbelbed, en elke eenheid het toegang tot óf 'n en suite- óf 'n privaat eksterne badkamer langs die gang. Elke gastekamer het 'n en tee- en koffiemaakgeriewe, al ons kamers bied lugversorging en DStv.

Die selfsorg-eenhede het elkeen 'n kombuisie wat 'n yskassie, 'n ketel, 'n broodrooster, induksiestoof en 'n verskeidenheid breekware en eetgerei bevat. Gaste het toegang tot gratis WiFi en beperkte veilige parkeerplek. Doen asseblief navraag en bespreek parkeerplek onderhewig aan beskikbaarheid.

@ Karoo Guesthouse is naby die banke, supermarkte, museums en kuriowinkels in die middedorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 72 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Michelle S
Saam met lewensmaat
5.0
Alles wat jy nodig het. Die plekkie is perfek uitgerus - ons sal beslis weer daar wil bly!
Jun 2025
Carla J
Gesin met klein kinders
5.0
Beautiful! Die mense het ons ontsettend welkom laat voel! Baie vriendelike diens!
Mei 2025
Michele V
Saam met vriende
5.0
Vriendelike dame by ontvangs. Kamers was skoon en netjies. Baie lekker gebly, dankie.
Apr 2025
Liesl B
Gesin met tieners
5.0
Puik slaapplek vir oorslaap oppad kus toe of net om omgewing te verken! Heerlike koel en skoon kamers in 'n veilige area.
Jan 2025
Irmgard Rudolf M
Saam met vriende
5.0
Wonderful. Comfortable beds, nicely decorated and friendly staff.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Landi Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 72

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • 100 - 102 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
  • Gaste dink @ Karoo Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 790
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 100 - 102 Caledon Street, Graaff-Reinet, 6280, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAkPcdUV5c1XHj70ODqwN2jfWObqPWYDW70xWkZLoIiWtOJdT1ms?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 72 5 1 5 100 - 102 Caledon Street Graaff-Reinet 6280 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.250377827672 24.529390734743

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang