Successfully reported

À La Mer

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Talana D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitstekend en gerieflik! Die verblyf is pragtig en netjies. Ons het regtig baie lekker gekuier. Dit is veilig en die gasvrou het letterlik alles wat jy kan benodig in die huis. Ons honde kon saamkom en was veilig buite die huis om ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lex K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Heerlike ontspanne verblyf in 'n pragtige, veilige omgewing. Heerlik gebly en ontspan. Baie gasvry ontvang asook gedurende verblyf. Pragtige, veilige omgewing. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johanetta F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2024

Gerieflik, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie ook vir Corrie se gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Ons was beïndruk met die netheid. Baie rustig en ideaal om uit te span. Besonder aangenaam. Gasheer vriendelik en hulpvaardig waar nodig. Dit was swak weer en die gasheer het aan ons 'n ekstra dag gratis aangebied. Ongelukkig kon ons nie van die aanbod gebruik maak nie a.g.v. ander verpligtinge. Ons beskou die aanbod as baie positief en welwillend.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Hestia S
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Nekkies, sommer net baie 'n baie lekker plek. A La Mer is 'n besonderse plekkie. As ek weer in L'Agulhas moet oorslaap, sal ek weer hier slaap. Die sleeper couch is baie gemaklik vir 'n volwassene. Dit is selfs beter as wat die fotos wys. Loopafstand van alles af, selfs vir die wat nie fiks is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Caroline T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Loved our stay. We absolutely loved our stay at À La Mer and Agulhas. What a lovely little spot. Our host was the loveliest and we hope to see her again for another visit. The cottage is very close to the beach and you have a lovely view of the lighthouse.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alta N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Baie lekker gekuier. Mooi omgewing en naby see. Heerlike wandelpadjies. Baie welkom ontvang en heerlik gebly. Plekkie het alles wat mens nodig het. Dankie vir gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

Alles was gerieflik, goed geleë, netjies. Groot genoeg vir twee persone, alles was baie netjies. Kon net meer voorsiening gemaak het vir loadshedding. Ons moes wel self voorsiening gemaak het vir gasbottel en plaat met ketel as krag af was. Daar was ook nie enige lig tydens loadshedding nie, ons het parafienlampies moes koop. Hulle kon dalk voorsiening gemaak het vir dit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ankia D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2023

Dit was net genoeg vir ons gesin en baie netjiese plekkie. Tannie Corrie is dierbaar. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Melkbos Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7792461e08d7dfe174f4039d0a2be2664a5bf259ece574dc94e7edc6e8ebc434a180ac43247c63d51cb48661a6eb00fb3a68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 46 Melkbos Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827094640854 20.009480149321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang