Successfully reported
+19

À La Mer

  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Melkbos Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

À La Mer is 'n lieflike troeteldiervriendelike selfsorgwoonstel in L'Agulhas, 'n kusdorpie en vakansieoord in die Wes-Kaap. Die dorpie is bekend vir sy uitsigte, visvang en die Kaap Agulhas-vuurtoring. 'n Perfekte wegbreekplek vir diegene wat verblyf soek weg van die stadslewe.

Die woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is toegerus met 1 slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n badkamer met 'n stort, 'n aparte toilet met 'n wasbak, 'n oopplan volledig toegeruste kombuis, sitkamer en eetarea met volledige DStv-kanale. asook 'n muurkluis vir waardevolle items. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitkamer.

Daar is ook WiFi en 'n TV met DStv.

À La Mer is naby die strand, die getypoele, die vuurtoring, verskeie winkels en restaurante geleë.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 46 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Talana D
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend en gerieflik! Die verblyf is pragtig en netjies. Ons het regtig baie lekker gekuier. Dit is veilig en die gasvrou het letterlik alles wat j...
Sien meer
Mrt 2025
Lex K
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike ontspanne verblyf in 'n pragtige, veilige omgewing. Heerlik gebly en ontspan. Baie gasvry ontvang asook gedurende verblyf. Pragtige, veilige ...
Sien meer
Nov 2024
Johanetta F
Saam met lewensmaat
4.6
Gerieflik, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Baie dankie ook vir Corrie se gasvryheid.
Aug 2024
Pieter H
Saam met lewensmaat
4.2
Ons was beïndruk met die netheid. Baie rustig en ideaal om uit te span. Besonder aangenaam. Gasheer vriendelik en hulpvaardig waar nodig. Dit was swak...
Sien meer
Feb 2024
Hestia S
Saam met vriende
5.0
Nekkies, sommer net baie 'n baie lekker plek. A La Mer is 'n besonderse plekkie. As ek weer in L'Agulhas moet oorslaap, sal ek weer hier slaap. Die sl...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cornelia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 46

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 46 Melkbos Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink À La Mer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Toeganklikheid

Toeganklike toilethandvatsel
Ruim slaapkamer
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 46 Melkbos Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7792461e08d7dfe174f4039d0a2be2664a5bf259ece574dc94e7edc6e8ebc434a180ac43247c63d51cb48661a6eb00fb3a68?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 46 5 1 5 46 Melkbos Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.827094640854 20.009480149321
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang