@ Lantic View
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kus Road, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
@ Lantic View is op die rand van die Walkerbaai-kuslyn in Gansbaai geleë en bied asemrowende uitsigte oor die hele Walkerbaai en die Kleinrivierberge.
Die huis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die aparte badkamer het 'n stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die aparte badkamer het 'n bad en 'n stort. Handdoeke en beddegoed word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus en bevat 'n stoof, 'n oond, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, 'n ketel en 'n mikrogolfoond. Die sitarea het 'n TV en spog met asemrowende uitsigte oor die see. 'n Buitelugbraaifasiliteit wat tot sy ouwêreldse bekoring gerestoureer is, is ook beskikbaar.
Die hele Walkerbaai-omgewing, tussen Gansbaai en Hermanus, is 'n walvisreservaat, met die sagte reuse van die suidelike oseaan, die Southern Right Whale, sigbaar vanaf die kuslyn. Besoekers kan hierdie intelligente soogdiere van naderby nader kom danksy voetpaadjies langs die kus.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Karin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 17
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 1 Kus Road, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink @ Lantic View het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Kus Road, Perlemoenbaai, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang