Successfully reported
+15

@ Lushof Overnight Accommodation

  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof Plot 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Vanaf R970 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

@ Lushof Overnight Accommodation bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n lieflike oopplan-eenheid op 'n kleinhoewe in Tzaneen. Hierdie eenheid is ideaal vir 'n klein gesin of enkelreisigers wat oornagverblyf soek.

Die eenheid beskik oor 'n oopplan-uitleg met slaapgeriewe, 'n leefarea en 'n kombuisgedeelte, en bied slaapplek aan 2 volwassenes en 1 kind. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n driekwartbed met 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die oopplankombuis is met 'n eenplaat-induksiestoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Dit bied ook direkte toegang tot die swembad.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid het ingeboude braaigeriewe.

Die eenheid lei ook na die boma met 'n aparte braai-area.

Ongelukkig word daar nie troeteldiere toegelaat nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mark F
5.0
Lovely place and lovely hosts. Thoroughly enjoyed my stay. Neat, clean and safe. I will stay there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Pieter K
Gesin met tieners
5.0
Exceptional! Wonderful! A true gem in Tzaneen. Very private, quiet and excellent value for money. One of our best stays.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Janine L
Saam met lewensmaat
5.0
Naweek spandeer in Tzaneen agv skole sport. Lekker bos gevoel. Dit is 'n absolute juweel. Voel asof jy diep in die bos is. Alles is pragtig, nuut en u...
Sien meer
Aug 2025
Debbie K
Saam met lewensmaat
5.0
Home from home. It was a home from home. Very comfortable and welcoming.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
W.p. S
5.0
Fantastic stay! This is definitely one of my favourite locations to stay in Limpopo, excellent location, private, safe, fully serviced ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Lushof Plot 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
  • Gaste dink @ Lushof Overnight Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 970
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 970
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lushof Plot 41, Tzaneen, 0850, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA038d5a652e4da68bceca5185ab93d0e26bc4b727f59f31d96809076d84d9be14ab11f58a09410719c6bbf4940f12b2dd1f33?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R970 per nag (plek vir 3) 31 5 1 5 Lushof Plot 41 Tzaneen 0850 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.812691371632 30.191942343204
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang