Successfully reported
+15

@ Mulberry Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mc Farlane Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

@ Mulberry Cottage is 'n moderne selfsorgwoonstel vir 4 mense in Fichardt Park, Bloemfontein.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en 'n toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n tweeplaatstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die ontbytkroeg geniet word. Die sitkamer is toegerus met 'n TV met sekere MNet-kanale.

’n CCTV-stelsel word vir veiligheid op die perseel geïnstalleer en die kameras word gemonitor.

Gaste kan gebruik maak van die swembad en braaigeriewe, en parkeerplek is beskikbaar in 'n toesluitmotorhuis agter 'n elektroniese hek. @ Mulberry Cottage is 'n nie-rook instansie, en troeteldiere kan ongelukkig nie geakkommodeer word nie.

@ Mulberry Cottage is 750 m vanaf Rosepark Hospitaal, 2 km vanaf verskeie winkelsentrums met winkels en restaurante, en 3 km vanaf die Windmill Casino.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Jacques H
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies en gerieflike akkommodasie. Goeie inkopiesentrum nabygeleë. Ja, sal vir seker weer daar bespreek.
Apr 2025
Kepler S
5.0
Service, accommodation and location were great! See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2025
Christo & Sindy P
Gesin met klein kinders
5.0
Sien julle weer! Baie lekker gebly! Goeie ligging van Mulberry is ook 'n goeie pluspunt.
Mrt 2025
Carintha H
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, veilig en rustig. Pragtig, skoon en netjies. Het baie lekker geslaap. Dit was baie koud toe ons daar was, maar het die snoesigste komberse g...
Sien meer
Sep 2024
Hanli V
5.0
Gerieflik, ruim, skoon, modern. Uitstekend! Ons het baie lekker gebly. Ek sal @ Mulberry Cottage enige tyd aanbeveel. Judy is 'n uitstekende gasvrou. ...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Judy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 17 Mc Farlane Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • Gaste dink @ Mulberry Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 650
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 650
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 Mc Farlane Street, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA151696b380fa7fb0581d78ba765cdacac8b8c70fd8942fedf0d50ea19d839368b90e7de1b962f1e3f1c7ed2da07466b46ab7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 650 per nag, vir 4 mense 11 5 1 5 17 Mc Farlane Street Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.153340045086 26.182969569346

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang