Successfully reported

@ The Beach

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Corlene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stunning eenheid, enige vakansieganger se droom! Ontwaak met branders wat breek en die reuk van die see. Wat 'n juweel met pragtige see uitsig vanaf balkonne en in loopafstand na private strand. Die moderne eenheid is netjies en ten volle toegerus. Vriendelikste gasvrou met 'n omgee hart.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Dankie julle! Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Kom gerus weer. @The Beach groete Nico en Belinda

Mariette S
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Geagte Willem Ons is bly julle het jul verblyf geniet. Kom asb. weer. Mooi bly. Groete Nico en Belinda @The Beach Aston-baai

Justene M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

5 star accommodation! Had an absolutely amazing time! Such a beautiful place with such an attentive host. Thank you Mrs Belinda!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Baie dankie julle! Waardeer jul mooi woorde. Dit was 'n plesier om julle daar te hê. Kom asb. weer. Groete, Nico en Belinda

Wilhelmina K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ongelooflik! Uitstekende ligging met pragtige uitsig! Ons het Paasnaweek in @ The Beach gebly, en dit was eenvoudig ongelooflik! Die ligging is uitstekend, die uitsig pragtig. Dit is geleë in 'n veilige en rustige kompleks, perfek vir ’n wegbreek om asem te skep en behoorlik uit te rus. Die eenheid self was skoon, stylvol en toegerus met alles wat jy nodig het vir ’n gemaklike en sorgvrye verblyf. Elke klein detail is met liefde en aandag beplan. Wat die ervaring besonders gemaak het, was die gasvrou, ’n ware juweel! Haar warm verwelkoming, opregte omgee en waardevolle raad het ons sommer dadelik tuis laat voel. Sy was altyd beskikbaar met vriendelike hulp en uitstekende voorstelle oor dinge om te doen en plekke om te sien in die omgewing. Ek beveel @ The Beach met die grootste vrymoedigheid aan vir enige iemand wat op soek is na verblyf in of naby Jeffreysbaai. Ons kan nie wag om weer terug te gaan nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Baie dankie vir die mooi woorde, julle! Dit was 'n plesier om julle by ons te hê. Julle was uitmuntende gaste! Kom asb. weer. Groete Nico en Belinda

Joy T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Will be going again. Modern, exceptionally clean, felt like a 5 star hotel with fluffy white towels with a ribbon around on beds for all the guests. Excellent walking distance to the beach with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Baie dankie. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet. Kom gerus weer. Groete Nico en Belinda

Willem S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Sal die plek beslis aanbeveel. Baie lekker vakansieplek, netjies en baie skoon teen 'n goeie prys met goeie ligging. Die plek was perfek vir ons gesin van 6 plus my kleinkind. Ons gasvrou was uitstekend en geweldig hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Dankie julle! Dit was 'n plesier om julle daar te hê. Ons hoop om julle weer te sien. Groete Nico en Belinda

Catherine M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2024

Wonderful. Stay was wonderful with a lovely and friendly neighborhood. Quiet, neat and peaceful home. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Dear Catherine, Thank you for your kind words. We are glad you enjoyed your stay. Please come again. Kind regards, Nico & Belinda (At the Beach-Aston Bay)

Lizbe N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2022

Heerlik uitgerus. Jammer dat ons moes 2 dae vroeër terug huis toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico En Belinda
@ The Beach
Geagte Lizbe Baie dankie Vir resensie. Dankie dat julle by ons instansie gebly het. Ons is bly julle kon darem bietjie rus. Ai, ja dit was nou jammer dat julle inderhaas moes teruggaan. En julle bly so vêr. Miskien volgende keer, dan bly julle sommer lekker lank. Mooi bly Groete Nico en Belinda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Nico En Belinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 650
R 1 650 R 1 320
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Sandpiper Avenue, Aston Bay, 6332, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfdca7c04d97a336e529ef1dc93737abf8df72a19b443270274c2881b36b917055f69d73b052576f476511e5307d4560df43b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 650 nouVanaf R1 320 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 4 Sandpiper Avenue Aston Bay 6332 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.0839349 24.9074737

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang