@ The Bend Selfsorg Gastehuis
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 8A The Bend Avenue, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
- Vanaf R950 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
            @ The Bend Selfsorg Gastehuis is op die eienaars se eiendom in Bloemfontein geleë. Die dorp het 'n oorvloed historiese, kulturele en natuurlike besienswaardighede wat dit die ideale vakansiebestemming maak. Die eiendom is binne maklike bereik van hospitale sowel as die lughawe.
Verblyf bied 2 eenhede, Peace and Joy, beide eenhede bestaan uit 2 slaapkamers wat geskik is vir 4 gaste. Joy bied 'n ekstra enkelbed in die leefarea vir 'n kind. Al die kamers is en suite en is toegerus met 'n stort/bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond. Die eenhede bied ook 'n TV, gratis WiFi, braaigeriewe en toegang tot 'n tuin.
Besienswaardighede in die omgewing sluit in die Bloemfontein Dieretuin, Franklin Natuurreservaat, Loch Logan Waterfront, Windmill Casino, historiese besienswaardighede en Bloemfontein Gholfklub.
        
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 40
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 8A The Bend Avenue, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
- Gaste dink @ The Bend Selfsorg Gastehuis het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 29 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 8A The Bend Avenue, Renosterspruit, Bloemfontein, 9326, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang