Successfully reported
+40

@ The Bush

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1033 Kameeldoring, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

@ The Bush is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis vir 9 gaste in die Leeupoort Vakansiedorp.

Dié huis beskik oor 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n toegeruste kombuis en 2 sitareas. Twee van die slaapkamers is op die grondverdieping en het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die 2de badkamer het ‘n stort. Die ander slaaparea is ook op die grondverdieping en het 'n dubbelbed en ‘n enkelbed. Al drie slaapkamers op die grondverdieping het lugversorging.

Daar is 'n slaapkamer op die eerste verdieping en dit word via trappe bereik. Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die slaapkamer het ook sy eie kombuisie met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n sitarea met 'n TV. Gaste kan in die sitarea voor die TV ontmoet en dit bied ook toegang tot 'n balkon met 'n ingeboude braai met sitplek en 'n uitsig oor die omgewing. Daar is 'n lessenaar en 'n stoel wat 'n stil werksarea bied.

Die kombuis op die onderste grondvlak het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee-en koffiemaakgeriewe en 'n skottelgoedwasser. Gaste moet asb hulle eie tablette vir die skottelgoedwasser saambring. Die eenheid het ook ‘n wasmasjien. Gaste moet asb eie waspoeier saamneem.

Die huis het 2 TV's met DStv-dekodeerders in die onderste sitkamer en boonste sitarea.

Leeupoort Vakansiedorp bied die geleentheid om vrylopende wild en verskeie voëlspesies te sien of om deel te neem aan aktiwiteite soos fietsry, draf, stap of om op wildritte in die reservaat te gaan. Die dorp het 'n gemeenskaplike swembad, 'n winkel en 'n drankwinkel, asook 'n restaurant.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Leefarea 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Kaggel
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Peter B
Saam met vriende
5.0
Lekker. Baie lekker, alles wat jy wil hê is daar.
Sep 2025
Marthinus L
5.0
Die huis en omgewing was indrukwekkend, netjies, uiters goed toegerus en privaat. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer wil teruggaan.
Des 2024
Sylvia K
Saam met vriende
5.0
Wonderful experience. We really enjoyed the stay and seeing the animals was very fun.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Natasha D
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect! It was amazing. The house is beautiful, the wild animals come right up to the door. We loved it and cannot wait to go again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Norah P
5.0
A home away from home. A great getaway! A must for any person wanting peace of mind. Tranquil and serene. Awesome inside and out.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Hannelie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 1033 Kameeldoring, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink @ The Bush het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 9)
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1033 Kameeldoring, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3af486881e3d2131a2d3523c7ced2ad345ac002bdb3e3fadf816abd7200c6a8812b345bc7d4be5c98c8c103f7048c29b98c8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 9) 29 5 1 5 1033 Kameeldoring Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.926362258205 27.644364042992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang