Successfully reported
+11

Oceanview @ Wilgers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Wilgers Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Oceanview @ Wilgers is 'n bekoorlike see-uitsigwoonstel in Wavecrest, Jeffreysbaai. Die woonstel is op die tweede verdieping geleë en bied slaapplek aan tot 5 gaste.

Beurtkrag is nie 'n probleem nie aangesien daar sonpanele, 'n omskakelaar en 'n batterystelsel is.

Die eiendom beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer. Albei slaapkamers het 'n koningingrootte-bed met 'n uitsig oor die see. Die gedeelde badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. 'n Ekstra enkelslaapbank is ook in die woonstel beskikbaar.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitarea bied sitplek en 'n TV met DStv en Netflix. Gaste het toegang tot 'n balkon met 'n braai wat oor die see uitkyk.

WiFi en veilige parkeerplek agter die hek word aan gaste gebied. Die strand, restaurante, winkelsentrums en die Supertubes-branderplankry-area is alles binne maklike bereik van die woonstel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

1

1 x Enkelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Marietjie S
Besigheidsreis
5.0
Baie gelukkig en sal die verblyf aanbeveel. Ons assessor het daar gebly en was baie gelukkig en tevrede met die verblyf. Die eienaars was baie vriende...
Sien meer
Okt 2025
Tanja M
Besigheidsreis
5.0
Wonderful stay, very comfortable and spacious. Helpful, friendly and accommodating host. Wonderful stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jul 2025
Ben J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het gevoel of ons by die huis gebly het. Baie lekker gebly, alles skoon en netjies. Pragtige woonstel.
Jun 2025
Charl D
Saam met lewensmaat
5.0
Die area was lekker stil en naby aan al die nodige winkels. Pragtige plek met 'n mooi uitsig. Ons het ons tydjie daar vreeslik geniet.
Jun 2025
Elana S
Gesin met tieners
5.0
Fantasties! Ons het heerlik gebly. Alles was pragtig skoon en netjies. Die uitsig is werklik 'n belewenis en die woonstel is baie goed ingerig. Dit is...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Eric Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Wilgers Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Oceanview @ Wilgers het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 5 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 400
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R 1 400
per nag, vir 5 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Wilgers Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f5789be811752d861676e5035f7d72bad177311625ec0ad0fe92f801dc7a86da7973949a3468c61df22dd5918b6afe10854?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 5 mense 56 5 1 5 10 Wilgers Street Wavecrest 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035008688391 24.926224419151

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang