Successfully reported

Seas the Day

Selfsorg

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Goed

Netheid
5.0
Ligging
2.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0
Nandia H
Lang verblyf
4.2
Okt 2024

Pragtige huis met alles wat jy nodig het om 'n vakansie vlot te laat loop. Pragtige plek 6 min van die see af. Sal dit aanbeveel vir enige groot groepe.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Magda V
Kort verblyf
3.6
Apr 2025

Was tevrede met meeste goed. Die verblyf was heel aangenaam, maar ons het die hele week nie WiFi gehad nie. Die huis se ligging is nie naby die hoofstrand nie. Dit is 'n hele paar km na die strand. Die strate om die huis is vol potholes. Dit is nou nie die huis se skuld nie, maar dit is regtig nie op 'n goeie plek nie. Scottsburg het baie agteruit gegaan. Daar was geen vuilgoedverwydering nie. Vir die doel wat ons die huis voor wou hê, was dit okay, maar sal dit nie vir 'n seevakansie aanbeveel nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 96

Resensies 478

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 12)
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Ann Arbor, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64fea65c9bf616fd852871c2fb636009d42511a44abbc5762aeb6cd3599a9859f0102411621c5da20fb40b41c9795c03c0de?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 12) 2 5 1 4 8 Ann Arbor Scottburgh 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.3027547 30.7446264

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang