605 The Lineal
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Fredman Drive, The Lineal, Sandton, 2031, Gauteng
- Vanaf R1 008 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
605 The Lineal is 'n moderne en stylvolle woonstel wat ideaal is vir sakereisigers of paartjies. Dit is slegs 400 m vanaf Sandton City, Nelson Mandela-plein en Sandton Konferensiesentrum geleë.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 volwassenes en een baba. Die ruim slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en 'n bababedjie is op aanvraag beskikbaar. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, koffiemasjien en tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan maaltye geniet by die eetkamertafel met vier sitplekke. Die sitkamer is gemeubileer met 'n gemaklike rusbank en 'n slim-TV met stromingsdienste en DStv. Lugversorging en WiFi is ook beskikbaar. Die leefarea lei na 'n privaat balkon met buitemeubels en pragtige uitsigte oor die stad.
Gaste het toegang tot die gebou se gemeenskaplike dakswembad en vermaaklikheidsdek. Bykomende geriewe sluit in veilige parkering, 'n toegewyde werkspasie en betroubare laaikragvoorsiening met 'n kragopwekker. Die gebou beskik ook oor 'n hysbak vir maklike toegang.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Jason Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 15
Resensies 5
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 24 Fredman Drive, The Lineal, Sandton, 2031, Gauteng
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 24 Fredman Drive, The Lineal, Sandton, 2031, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang