1 Concord Apartment
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Church Street, Corner of Church and Ryneveldt Street, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 Concord Apartment is 'n selfsorgwoonstel tussen die vibey-koffiewinkels, kleinhandelwinkels en restaurante van sentraal Stellenbosch.
Dié ateljeewoonstel met lugversorging het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuis en slaaparea. Die eenheid het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuisie is volledig toegerus vir selfsorg en bevat 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, 'n Nespresso-masjien, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale. Daar is ook 'n lessenaar en stoel beskikbaar.
Die eenheid is op die eerste verdieping omring deur 270 grade glas. Jy kyk reguit na die eikebome wat langs die sypaadjies van Kerkstraat staan. Dit is die naaste wat jy sal kom om in 'n boomhuis te woon. 'n Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Daar is 'n koffiewinkel op die onderste verdieping en 'n wynkroeg, restaurante en plaaslike winkels is binne stapafstand.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Cathy Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 27
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- 45 Church Street, Corner of Church and Ryneveldt Street, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
- Gaste dink 1 Concord Apartment het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 45 Church Street, Corner of Church and Ryneveldt Street, Stellenbosch, 5788, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang