1 Dennys Road
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dennys Road, Pringle Bay, Kleinmond, 7196, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
1 Dennys Road bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing in Pringle Bay, 'n kusdorpie omring deur berge met uitsig oor die see. Die eiendom is gerieflik geleë binne loopafstand van beide die strand en die dorpsentrum, wat dit ideaal maak vir gaste wat 'n rustige seewegbreek soek.
Die eenheid bestaan uit 1 slaapkamer en 2 badkamers, met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koninggrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die tweede badkamer is apart en het 'n bad, stort en toilet. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is toegerus met 'n wasmasjien, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, lugbraaier en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek, en gaste het toegang tot gratis WiFi.
Die oopplan-leefarea lei na 'n tuin met pragtige berguitsigte. 'n Draagbare braai is beskikbaar, en daar is ook 'n piekniektafel vir al fresco-etes. Veilige parkering op die perseel word voorsien. Gaste kan maklike toegang tot Pringlebaai se drie ongerepte strande geniet, 'n strandmeer wat gevorm word waar die Buffelsrivier die see ontmoet, en verskeie buitelugaktiwiteite soos swem, snorkel, visvang, bergfietsry en stap.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 1 Dennys Road, Pringle Bay, Kleinmond, 7196, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 Dennys Road, Pringle Bay, Kleinmond, 7196, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang