Successfully reported
+18

1 Eden Sands

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R895 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

1 Eden Sands is 'n vakansiewoonstel in die oulike dorpie Winkelspruit in Kingsburgh. Dit bied slaapplek aan 5 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n wegbreek by die see.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die oopplan-leefarea het gemaklike sitplek en 'n dagbed. Gaste kan 'n oggendkoffie of tee op die sand geniet, of op die stoep ontspan terwyl hulle die uitsigte bewonder.

Die kompleks het 'n standaard- en babaswembad, asook onderdakparkeerplek vir voertuie. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en elektriese heining, laserstraal-sekuriteit en kameras op die perseel.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Slaapsaalbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacques A
Saam met lewensmaat
5.0
Sal vir seker weer gaan. Baie netjiese plek, naby aan winkel, sal weer gaan.
Sep 2025
Yulandi G
Gesin met klein kinders
5.0
Beste tyd gehad. Die view is asemrowend.
Aug 2025
Heleen B
Saam met lewensmaat
5.0
Rus vir die siel! Komplimente aan Eden Sands! Ons het so lekker gebly. Die plekkie is toegerus met alles wat mens nodig mag kry. Die see uitsig, so op...
Sien meer
Jul 2025
Talita S
Saam met lewensmaat
5.0
Nice, peaceful week. It was a nice, peaceful week. The accommodation met all our needs. Beautiful view. Would definitely recommend it t...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Aisha P
Gesin met tieners
5.0
Beautiful! Excellent. Clean. Modern. Fully equipped.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annalie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 1 Eden Sands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 895
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 895
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Middleton Road, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9097e816e6b79b427092ebd9350f7e97620a556e3c4f46e229d7234eae4524aa8d04451a91a2dd6b71cb6f3476f7e38f7fe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R895 per nag (plek vir 5) 24 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.100188519837 30.859405234393

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang